Discussion about this post

User's avatar
Gary Moore's avatar

Eloquently put.

Expand full comment
PIET DU PLESSIS's avatar

Dia ANC is voorwaar walglik! Apartheid was ook, maar ten minste het die destydse regering die moed van hul oortuigings gehad om nie agter ander instansies weg te kruip sodat hulle die rasseklassifikasie namens die regering moes doen nie. En WRAGTIG dink die ANC tog dat ons nie bewus is van die feit dat hulle enige tyd net so rassisies is as wat die ou NP was nie. Hulle HUIGEL net daaroor, deur voor te gee dat hulle nie walglike rassiste is nie, want hulle kontrakteer hul rassime uit na ander toe sodat hulle self onskuldig te kan pleit...👎🏿👎🏿👎🏿

"To see today’s ANC, once a loud opponent of race classification, now coercing companies to force their employees to classify themselves by race is rank hypocrisy of the highest order."

Expand full comment

No posts